Maart
Voorkoms
<< | Maart 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
Maart is die derde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Dit is vernoem na Mars, die Romeinse god van oorlog.
Gebeure in Maart
- 17 Maart is St. Patrick Dag een van die Publieke Vakansiedae in die Republiek van Ierland.
- 25 Maart is Moedersdag in die Verenigde Koninkryk.
Trivia
- In Maart beweeg die Son deur die zodiac konstellasie Aquarius en Pisces.
- Die teken van die zodiac in die maand Maart is Pisces en Aries.
Sien ook
Maande van die jaar |
---|
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember |