Gaan na inhoud

Gavin Creel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gavin Creel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gavin James Creel
Geboorte 18 April 1976
Sterfte 30 September 2024
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gavin Creel (18 April 1976 - 30 September 2024) was 'n Amerikaanse akteur, sanger en liedjieskrywer veral bekend vir sy werk in musiekteater. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Late Show with David Letterman (1993), The Wonderful World of Disney (1995), en Submissions Only (2010).

In Julie 2024, is Creel is gediagnoseer met metastatiese melanotiese perifere senuweeskede-sarkoom, 'n seldsame vorm van kanker.[1] Hy is op 30 September 2024 op 48-jarige ouderdom aan die siekte by sy huis in Manhattan dood.[1][2]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Late Show with David Letterman
  • 1995: The Wonderful World of Disney
  • 2009: In Focus with Eden Lane
  • 2010: Submissions Only

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2006: All Aboard! Rosie's Family Cruise

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Paulson, Michael (30 September 2024). "Gavin Creel, Tony-Winning Musical Theater Actor, Dies at 48". The New York Times. Besoek op 30 September 2024.
  2. "Gavin Creel, Tony-Winning Broadway Actor, Dies at 48". The Wrap. 30 September 2024. Besoek op 30 September 2024.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]