J. B. Adams
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
J. B. Adams | |
Geboorte | 29 September 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
J. B. Adams (gebore 29 September 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Married a Strange Person! (1997), Far from Heaven (2002), en BearCity 3 (2016).