Maia Campbell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maia Campbell | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1993–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maia Campbell (gebore 26 November 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poetic Justice (1993) en The Rimshop (2008), en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en In the House (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Poetic Justice
- 1998: Kinfolks
- 1999: Trippin'
- 2002: The Trial
- 2005: The Luau
- 2005: Envy
- 2007: Sorority Sister Slaughter
- 2008: The Rimshop
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: Beverly Hills, 90210
- 1995: In the House
- 2012: Iyanla, Fix My Life