Gaan na inhoud

Suid-Asië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Suid-Asi�

Ligging van Suid-Asi�

Oppervlak 5 200 000 km�
Bevolking 1 750 765 005 (2013)
Lande 8 (Afghanistan, Bangladesj, Bhoetan, Indi�, Maledive, Nepal, Pakistan en Sri Lanka)
Tale Austro-Asiaties, Drawidies, Indo-Aries, Irannes, Sino-Tibettaans en baie ander
Tydsones UTC+04:30 (Afghanistan) tot UTC+06:00 (Bangladesj)
Hoofstede Colombo
Dhaka
Islamabad
Kaboel
Katmandoe
Mal�
Nieu-Delhi
Thimphu
Nasa-Satellietbeeld van Suid-Asi�

Suid-Asi� of Suidelike Asi� is 'n geografiese gebied in die suide van Asi�. Die gebied word in die noordooste, noorde en die noordweste deur ho� gebergtes soos die Himalaja van die res van Asi� geskei. Dit word soms ook die Indiese subkontinent genoem. Gewoonlik word die volgende lande hierby ingesluit:

Volgens 'n statisties departement die Verenigde Nasies word Iran, slegs vir sommige van sy eie statistiese doeleindes, ook by die substreek ingesluit.

Hoewel Tibet deel van die Volksrepubliek China is, word dit om kulturele redes soms ook by Suid-Asi� ingesluit.

Suid-Asi� beslaan ongeveer 5,2 miljoen km�, wat ongeveer 10% van Asi� se oppervlak is. Dit is een van die armste streke ter w�reld, waar ongeveer 20% van die w�reldbevolking woon.

Indi�, Pakistan, Bangladesj, Sri Lanka, Nepal, Bhoetan en die Maledive behoort sedert 1985 aan die Suid-Asiatiese Vereniging vir Plaaslike Samewerking (Engels: South Asian Association for Regional Cooperation, kort SAARC). Afganistan het in 2007 by die organisasie aangesluit.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Gebiede van die W�reld

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  � Suid van die Sahara (Sentraal � Suider � Wes � Oos)

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld